| vervel [boodskap #150584] |
So., 28 Desember 2025 09:17 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24233 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
vervel
Afbreking: ver•vel
Samestelling: ver- + vel
Werkwoord: vervel
Verlede tyd: het vervel
Teenwoordige deelwoord: vervellend, vervellende
Verlede deelwoord: vervelde
Betekenis:
• Om 'n ander vel te kry.
Gebruik:
• By slange vorm 'n nuwe vel periodiek onder die oue en kan hulle selfs 'n paar keer per jaar vervel.
Afgelei:
• vervelling
• verveltyd
Vertaling:
Engels: to cast the skin, shed skin, moult
Nederlands: vervellen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|