Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » buskruit
buskruit [boodskap #150573] Sa., 27 Desember 2025 07:30
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24241
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
buskruit
Afbreking: bus•kruit
Samestelling: bus + kruit


Selfstandige naamwoord: buskruit
Meervoud:

Betekenis:
• 'n Plofbare mengsel van verpoeierde kool, swawel en salpeter.

Gebruik:
• Die uitvinding van buskruit deur die Sjinese het die slagvelde van die wêreld ingrypend verander.

Afgelei:
• buskruitfabriek
• buskruitproduksie
• buskruittaal
• buskruitverraad

Vertaling:
Engels: gun power, blasting powder
Nederlands: buskruit

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.

[Bygewerk op: So., 28 Desember 2025 08:53]

Rapporteer boodskap aan 'n moderator

Vorige onderwerp: begenadig
Volgende onderwerp: Atlanties
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa. Jan. 03 14:23:25 UTC 2026