Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » leenvertaling
leenvertaling [boodskap #150565] Vr., 26 Desember 2025 15:39
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24241
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
leenvertaling
Afbreking: leen•ver•ta•ling
Samestelling: leen + vertaling


Selfstandige naamwoord: leenvertaling
Meervoud: leenvertalings
Verkleinwoord: leenvertalinkie
Meervoud van verkleining: leenvertalinkies

Betekenis:
• 'n Woord in 'n taal wat direk uit 'n ander taal vertaal is.

Gebruik:
• Anders as 'n leenwoord word 'n leenvertaling nie onveranderd oorgeneem nie, maar eers vertaal.
• Woorde soos piesangrepubliek (banana republic) en staatskaping (state capture) is leenvertalings.

Vertaling:
Engels: loan translation, calque
Nederlands: leenvertaling

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: stipuleer
Volgende onderwerp: ooprek
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa. Jan. 03 08:06:20 UTC 2026