Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » woestyngebied
woestyngebied [boodskap #150531] Di., 23 Desember 2025 12:33
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24175
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
woestyngebied
Afbreking: woe•styn•ge•bied
Samestelling: woestyn + gebied


Selfstandige naamwoord: woestyngebied
Meervoud: woestyngebiede

Betekenis:
• 'n Droë, woestynagtige uitgestrektheid met min neerslag en beperkte plantegroei.

Gebruik:
• Die Sahara- en die die Namibwoestyn is tropiese woestyngebiede.

Hiponiem:
• halfwoestyngebied

Vertaling:
Engels: desert region
Nederlands: woestijngebied

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: terugkerend
Volgende onderwerp: gehoororgaan
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di. Des. 23 18:45:32 UTC 2025