Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » faktoriseer
faktoriseer [boodskap #150518] So., 21 Desember 2025 17:07
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24160
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
faktoriseer
Afbreking: fak•to•ri•seer
Samestelling: faktor + -iseer


Werkwoord: faktoriseer
Verlede tyd: het gefaktoriseer
Teenwoordige deelwoord: faktoriserend, faktoriserende
Verlede deelwoord: gefaktoriseerde

Betekenis:
• Om in faktore op te breek.

Gebruik:
• Wanneer jy die getal 6 faktoriseer kry jy 2×3.
• Die wiskundige het die polinoom x2−5x+6  na (x−2)(x−3) gefaktoriseer.

Sinoniem:
• ontbind

Vertaling:
Engels: to factorize
Nederlands: factoriseren

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.

[Bygewerk op: So., 21 Desember 2025 18:00]

Rapporteer boodskap aan 'n moderator

Vorige onderwerp: weerballon
Volgende onderwerp: lugweerstand
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma. Des. 22 03:58:57 UTC 2025