Johan - met die oortjie [boodskap #20623] |
Tue, 02 February 1999 00:00 |
Oom Hans
Boodskappe: 83 Geregistreer: January 1999
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Dagsê
Kan jou "mail" leser boodskappe in HTML hanteer ???
Haal die water uit my adres vir direkte pos en laat weet my jou direkte E
adres. Sal met plesier die betrokke prentjie "insert" in die boodskap.
Sal onvergeefbaar wees om dit tweekeer op die NG te plaas.
Internet Explorer en sy handperd, Outlook Express, is gratis hier by ons
beskikbaar. Dis waarmee ek pos en ontvang en tot dusver nog geen probleme
gehad nie.
Gegroet
Hans de Jager
jdej...@lagoon.iafrica.com.na
ICQ 26839292
|
|
|
Re: Johan [boodskap #22105 is 'n antwoord op boodskap #20623] |
Fri, 26 March 1999 00:00 |
Errol Back-Cunningham
Boodskappe: 1029 Geregistreer: August 1996
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On 26 Mar 1999 22:19:11 GMT, wrote:
| Jy moet ook oppas om die woord "redneck"
| in die VSA as ekwivalent te gebruik vir
| Rooinekke. In die VSA is rednecks agter-
| af en onbeskaafde mense.
|
Gloudina, is dit nou die lot uit die fliek "Deliverance"? wat jy van praat?
Daar in die berge van Tennessee?
Of waar?
|
|
|