| bandiet [boodskap #150508] |
Vr., 19 Desember 2025 13:18 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24158 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
bandiet
Afbreking: ban•diet
Selfstandige naamwoord: bandiet
Meervoud: bandiete
Betekenis:
• 'n Misdadiger op vrye voet, of veroordeelde persoon wat tronkstraf uitdien.
Gebruik:
• 'n Paar bandiete het uit die gevangenis ontsnap.
Sinoniem:
• bendelid
• boef
• gevangene
• krimineel
• prisonier
• skurk
• struikrower (argaïsties)
Afgelei:
• bandietklere
Vertaling:
Engels: bandit, convict, brigand
Nederlands: bandiet
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
[Bygewerk op: Sa., 20 Desember 2025 16:36] Rapporteer boodskap aan 'n moderator
|
|
|
|