Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » genoeglik
genoeglik [boodskap #150507] Vr., 19 Desember 2025 12:59
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24149
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
genoeglik
Afbreking: ge•noeg•lik
Samestelling: genoeg + -lik


Byvoeglike naamwoord: genoeglik
Vergrotende trap: genoegliker
Oortreffende trap: genoeglikste
Attributief: genoeglike
Partitief: genoegliks

Betekenis:
• Wat baie aangenaam is (genoeë verskaf).

Gebruik:
• Die leeus brul genoeglik by hul prooi.
• Na 'n genoeglike kuier om die kampvuur het almal gaan inkruip.

Sinoniem:
• aangenaam
• behaaglik
• bevredigend
• genotvol
• gerieflik
• knus
• lekker
• plesierig
• snoesig

Antoniem:
• ongenoeglik

Afgelei:
• genoeglikheid

Vertaling:
Engels: agreeable, enjoyable, pleasant, delightful
Nederlands: genoeglijk

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ekstrapoleer
Volgende onderwerp: bandiet
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr. Des. 19 14:34:06 UTC 2025