| steekpyn [boodskap #150505] |
Vr., 19 Desember 2025 09:50 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24152 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
steekpyn
Afbreking: steek•pyn
Samestelling: steek + pyn
Selfstandige naamwoord: steekpyn
Meervoud: steekpyne
Verkleinwoord: steekpyntjie
Meervoud van verkleining: steekpyntjies
Betekenis:
• 'n Skielike, intense pyn, asof iemand jou met 'n skerp voorwerp steek.
Gebruik:
• 'n Steekpyn in die middel of aan die linkerkant van jou bors kan op 'n hartprobleem dui.
Sinoniem:
• skietpyn
Vertaling:
Engels: shooting pain
Nederlands: schietende pijn
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|