Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » dagsoom
dagsoom [boodskap #150499] Vr., 19 Desember 2025 07:50
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24162
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
dagsoom
Afbreking: dag•soom
Samestelling: dag + soom


Selfstandige naamwoord: dagsoom
Meervoud: dagsome
Verkleinwoord: dagsoompie
Meervoud van verkleining: dagsoompies

Betekenis:
• Plek waar 'n gesteente op die oppervlak van die Aarde uitsteek (m.a.w., aan daglig blootgestel word).

Gebruik:
• Daar is 'n dagsoom van bloedsteen op die eiland Rum in Skotland.

Afgelei:
• dagsoomkaart
• dagsoommonster

Vertaling:
Engels: outcrop, exposure
Nederlands: dagzoom

Nota:
• Word soms ook as 'n werkwoord gebruik.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.

[Bygewerk op: Sa., 20 Desember 2025 10:37]

Rapporteer boodskap aan 'n moderator

Vorige onderwerp: verlê
Volgende onderwerp: treksprinkaan
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma. Des. 22 10:52:29 UTC 2025