| sandkorrel [boodskap #150492] |
Do., 11 Desember 2025 16:44 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24133 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
sandkorrel
Afbreking: sandkorrel•
Samestelling: sand + korrel
Selfstandige naamwoord: sandkorrel
Meervoud: sandkorrels
Verkleinwoord: sandkorreltjie
Meervoud van verkleining: sandkorreltjies
Betekenis:
• 'n Klein deeltjie (of greintjie) sand, meestal van rots of minerale soos kwarts wat deur erosie in klein deeltjies verbrokkel is.
Gebruik:
• Daar is meer sterre in die waarneembare heelal is as al die sandkorrels op Aarde.
Vertaling:
Engels: grain of sand
Nederlands: zandkorrel
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|