Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » nuuswaardig
nuuswaardig [boodskap #150488] Do., 11 Desember 2025 12:21
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24133
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
nuuswaardig
Afbreking: nuus•waar•dig
Samestelling: nuus + waardig


Byvoeglike naamwoord: nuuswaardig
Vergrotende trap: nuuswaardiger
Oortreffende trap: nuuswaardigste
Attributief: nuuswaardige
Partitief: nuuswaardigs

Betekenis:
• Wat belangrik of relevant genoeg is om berig te word.

Gebruik:
• Hoe groter die openbare belang, hoe nuuswaardiger.
• Die die ontdekking van die nuwe planeet is 'n nuuswaardige gebeurtenis.

Afgelei:
• nuuswaardigheid

Vertaling:
Engels: newsworthy
Nederlands: nieuwswaardig

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.

[Bygewerk op: Do., 11 Desember 2025 13:09]

Rapporteer boodskap aan 'n moderator

Vorige onderwerp: lugvogtigheid
Volgende onderwerp: notasie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So. Des. 14 19:30:10 UTC 2025