Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » mededoënd
mededoënd [boodskap #150482] Do., 11 Desember 2025 06:57
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24133
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
mededoënd
Afbreking: me•de•do•ënd
Samestelling: mededoë + -d


Byvoeglike naamwoord: mededoënd
Attributief: mededoënde

Betekenis:
• Met meegevoel en medelye.

Gebruik:
• Hy kyk mededoënd na die kind, diep bewus van die pyn wat sy probeer wegsteek.

Wisselvorm:
• meedoënd (verouderd)

Sinoniem:
• barmhartig
• deernisvol
• genadig
• jammerhartig
• meelewend
• medelydend

Antoniem:
• onmeedoënd
• meedoënloos

Afgelei:
• mededoëndheid

Vertaling:
Engels: compassionate, merciful
Nederlands: meedogend

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.

[Bygewerk op: Do., 11 Desember 2025 06:58] deur moderator

Rapporteer boodskap aan 'n moderator

Vorige onderwerp: mededoë
Volgende onderwerp: Oesbekistan
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma. Des. 15 05:17:41 UTC 2025