| egtelik [boodskap #150476] |
Wo., 10 Desember 2025 15:25 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24133 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
egtelik
Afbreking: eg•te•lik
Samestelling: eg + -telik
Byvoeglike naamwoord: egtelik
Attributief: egtelike
Betekenis:
• Wat op 'n egpaar of die huwelik betrekking het.
Gebruik:
• Die paartjie is in die landdroshof egtelik verbind.
Antoniem:
• onegtelik
Afgelei:
• buite-egtelik
• vooregtelik
Vertaling:
Engels: matrimonial
Nederlands: echtelijk
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|