| voorletter [boodskap #150455] |
So., 07 Desember 2025 11:44 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24133 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
voorletter
Afbreking: voor•let•ter
Samestelling: voor + letter
Selfstandige naamwoord: voorletter
Meervoud: voorletters
Verkleinwoord: voorlettertjie
Meervoud van verkleining: voorlettertjies
Betekenis:
• Die eerste letter van jou voornaam.
Gebruik:
• Wat is jou voorletters en van?
Sinoniem:
• aanvangsletter
• beginletter
Vertaling:
Engels: initial
Nederlands: voorletter
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|