Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » skerpmaak
skerpmaak [boodskap #150452] So., 07 Desember 2025 10:39
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24133
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
skerpmaak
Afbreking: skerp•maak
Samestelling: skerp + maak


Werkwoord: maak skerp, skerpmaak
Verlede tyd: het skerpgemaak
Teenwoordige deelwoord: skerpmakend, skerpmakende
Verlede deelwoord: skerpgemaakte

Betekenis:
• Om skerper of meer spits te maak.

Gebruik:
• Sy maak die potlood skerp.
• Hy het die mes skerpgemaak.

Sinoniem:
• opskerp
• slyp

Vertaling:
Engels: to sharpen
Nederlands: scherpmaken

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: volmaaktheid
Volgende onderwerp: lewensbeskouing
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di. Des. 16 00:57:27 UTC 2025