| jurisdiksie [boodskap #150443] |
Sa., 06 Desember 2025 16:32 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24085 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
jurisdiksie
Afbreking: ju•ris•dik•sie
Selfstandige naamwoord: jurisdiksie
Meervoud: jurisdiksies
Betekenis:
• Die wetlike bevoegdheid van 'n hof.
• Die regerende mag oor 'n gebied.
Gebruik:
• Die hof het geen jurisdiksie oor sake buite die landsgrense nie.
• Die saak val binne die jurisdiksie van die plaaslike munisipaliteit.
Sinoniem:
• ampsgebied
• bevoegdheid
• regsbevoegdheid
• regsgebied
• regskrag
• seggenskap
Afgelei:
• jurisdiksiegebied
• jurisdiksiegeskil
Vertaling:
Engels: jurisdiction
Nederlands: jurisdictie
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|