| mozzarella [boodskap #150412] |
Vr., 05 Desember 2025 06:30 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24060 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
mozzarella
Afbreking: moz•za•rel•la
Selfstandige naamwoord: mozzarella
Meervoud: –
Betekenis:
• 'n Sagte, wit Italiaanse kaas, tradisioneel van waterbuffelmelk, maar deesdae ook van koeimelk gemaak.
Gebruik:
• Die hele pizza is met gesmelte mozzarella bedek.
Hiperoniem:
• kaas
Vertaling:
Engels: mozzarella
Nederlands: mozzarella
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
[Bygewerk op: Vr., 05 Desember 2025 06:32] Rapporteer boodskap aan 'n moderator
|
|
|
|