Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » ingewing
ingewing [boodskap #150406] Do., 04 Desember 2025 13:58
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24060
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
ingewing
Afbreking: in•ge•wing


Selfstandige naamwoord: ingewing
Meervoud: ingewinge, ingewings

Betekenis:
• 'n Idee of plan wat skielik in die gedagtes opkom.

Gebruik:
• Ons het op die ingewing van die oomblik besluit om te braai.
• Tydens die treinrit het sy 'n ingewing gekry en sommer dadelik geweet hoe die probleem op te los.

Sinoniem:
• besieling
• gedagte
• impuls
• inspirasie

Vertaling:
Engels: inspiration, impulse, brain-wave
Nederlands: ingeving

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.

[Bygewerk op: Do., 04 Desember 2025 14:51]

Rapporteer boodskap aan 'n moderator

Vorige onderwerp: baasspelerig
Volgende onderwerp: verwarming
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr. Des. 05 07:26:26 UTC 2025