Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » bootvaarder
bootvaarder [boodskap #150400] Wo., 03 Desember 2025 18:19
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24060
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
bootvaarder
Afbreking: boot•vaar•der
Samestelling: boot + vaarder


Selfstandige naamwoord: bootvaarder
Meervoud: bootvaarders

Betekenis:
• Iemand wat op 'n boot vaar.

Gebruik:
Bootvaarders is gewaarsku om uiters versigtig te wees en nie onnodig op die stormagtige water uit te vaar nie.

Sinoniem:
• bootsman

Vertaling:
Engels: boat sailor, boatman
Nederlands: bootvaarder

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: varkvet
Volgende onderwerp: binnekring
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr. Des. 05 07:26:48 UTC 2025