| musiekstyl [boodskap #150393] |
Di., 02 Desember 2025 12:58 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24061 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
musiekstyl
Afbreking: mu•siek•styl
Samestelling: musiek + styl
Selfstandige naamwoord: musiekstyl
Meervoud: musiekstyle
Betekenis:
• 'n Spesifieke soort of genre musiek met kenmerkende ritme, tempo, instrumente en kulturele invloed.
Gebruik:
• Pop, rock, jazz en kletsrym is uiteenlopende musiekstyle.
Sinoniem:
• musiekgenre
• musieksoort
Vertaling:
Engels: music style
Nederlands: muziekstijl
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|