| regeerder [boodskap #150389] |
Di., 02 Desember 2025 10:37 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24060 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
regeerder
Afbreking: re•geer•der
Samestelling: regeer + -der
Selfstandige naamwoord: regeerder
Meervoud: regeerders
Verkleinwoord: regeerdertjie
Meervoud van verkleining: regeerdertjies
Betekenis:
• Persoon wat regeer of die hoogste gesag oor 'n land, gebied of organisasie uitoefen.
Gebruik:
• Die media moet waghonde wees, nie die skoothonde van regeerders nie.
Sinoniem:
• gesaghebber
• heerser
• maghebber
• monarg
Hiponiem:
• keiser
• koning
• vors
Vertaling:
Engels: ruler, governor, sovereign
Nederlands: regeerder
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|