Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » sendingwerk
sendingwerk [boodskap #150359] Sa., 29 November 2025 07:22
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24254
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
sendingwerk
Afbreking: sen•ding•werk
Samestelling: sending + werk


Selfstandige naamwoord: sendingwerk
Meervoud: sendingwerke
Verkleinwoord: sendingwerkie
Meervoud van verkleining: sendingwerkies

Betekenis:
• Die werk wat sendelinge doen om hulle geloof te versprei.

Gebruik:
• Apostel Paulus word algemeen as die eerste persoon beskou wat sendingwerk gedoen het en na ander lande gereis het om die evangelie te versprei.

Sinoniem:
• evangelisasie
• sending
• sendingaksie

Afgelei:
• sendingwerker
• sendingwerkster

Vertaling:
Engels: missionary work
Nederlands: zendingswerk

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: formulemelk
Volgende onderwerp: skuldvry
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma. Jan. 05 03:02:35 UTC 2026