Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Seën
Seën [boodskap #20491] Sun, 31 January 1999 00:00
God  is tans af-lyn  God
Boodskappe: 7
Geregistreer: January 1999
Karma: 0
Junior Lid
DIE SEEN SAL VANDAG SOOS VOLG UITGESTRAAL WORD:

VANNE WAT MET A - M BEGIN: 11:16
VANNE WAT MET N - Z BEGIN: 11:17
VERSOEKE DEUR GEBED: 11:18
WONDERWERKE: 11:19

WENK VAN DIE DAG:
"DOEN AAN ANDER SOOS AAN JOUSELF. DAAR IS UITSONDERINGS,
SOOS MOENIE ANDER IN DIE OPENBAAR MASTURBEER NIE ALHOEWEL
MASTURBASIE SELF NIE SONDE IS NIE."

GROETE TOT VOLGENDE SONDAG.
GOD
god@godnet.god
Vorige onderwerp: Pluimsaad(Was:Re: Nkabinde vermoor)
Volgende onderwerp: Doedie en Kie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Dec 23 18:07:03 UTC 2024