| rooijakkals [boodskap #150295] |
Vr., 21 November 2025 19:15 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24288 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
rooijakkals
Afbreking: rooi•jak•kals
Samestelling: rooi + jakkals
Selfstandige naamwoord: rooijakkals
Meervoud: rooijakkalse
Verkleinwoord: rooijakkalsie
Meervoud van verkleining: rooijakkalsies
Betekenis:
• 'n Middelgroot hondagtige vleisvreter, Canis mesomelas.
Gebruik:
• Die rooijakkals het 'n rooibruin pels met 'n kenmerkende swart en wit "saal" op die rug.
Sinoniem:
• silwerrugjakkals
Vertaling:
Engels: red jackal, black-backed jackal
Nederlands: rooijakhals
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|