| langslewend [boodskap #150273] |
Di., 18 November 2025 14:17 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24178 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
langslewend
Afbreking: langs•le•wend
Samestelling: lang + -s + lewend
Byvoeglike naamwoord: langslewend
Attributief: langslewende
Betekenis:
• Wat die heel langste leef.
Gebruik:
• Sy was die langslewende persoon van die groep en het in 2006 gesterf.
Afgelei:
• langslewendes (s.nw.)
Verwant:
• langlewend
Vertaling:
Engels: longest-living, surviving
Nederlands: langstlevend
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|