Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » bewarea
bewarea [boodskap #150263] Ma., 17 November 2025 19:37
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24354
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
bewarea
Afbreking: be•wa•re•a
Samestelling: bew(aar) + area


Selfstandige naamwoord: bewarea
Meervoud: bewareas
Verkleinwoord: bewareatjie
Meervoud van verkleining: bewareatjies

Betekenis:
• Area waar fauna en flora beskerm word.

Gebruik:
• Verskeie bedreigde spesies word in die bewarea beskerm.

Sinoniem:
• bewaringsgebied

Vertaling:
Engels: conservancy, conservation area
Nederlands: beschermingsgebied

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: marinade
Volgende onderwerp: hoteleienaar
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di. Jan. 27 00:46:19 UTC 2026