Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » monddeel
monddeel [boodskap #150261] So., 16 November 2025 18:01
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24061
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
monddeel
Afbreking: mond•deel
Samestelling: mond + deel


Selfstandige naamwoord: monddeel
Meervoud: monddele

Betekenis:
• 'n Deel of aanhangsel van die mond, soos die lip, tand, tong, verhemelte, ens.

Gebruik:
• 'n Luis is 'n stewig geboude insek met 'n sagte huid en bytende monddele.

Vertaling:
Engels: mouthpart
Nederlands: monddeel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: omwoel
Volgende onderwerp: marinade
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr. Des. 05 08:55:13 UTC 2025