| omwoel [boodskap #150260] |
So., 16 November 2025 17:49 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24061 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
omwoel
Afbreking: om•woel
Samestelling: om + woel
Werkwoord: woel om, omwoel
Verlede tyd: het omgewoel
Teenwoordige deelwoord: omwoelend, omwoelende
Verlede deelwoord: omgewoelde
Betekenis:
• Om om te werk of om te draai.
• Om wanordelik deurmekaar te maak.
• Om rondom iets te draai.
Gebruik:
• Die wurms woel die grond om.
• Die inbreker het al die kaste en laaie omgewoel.
• Die elektrisiën omwoel die kabel met kleefband.
Sinoniem:
• omdraai
• omspit
• omploeg
• omroer
• omwerk
• omwerp
• ploeg
• rondgooi
Afgelei:
• omwoeling
Vertaling:
Engels: to upturn, toss over; to throw into disorder; to wriggle round
Nederlands: omwoelen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|