Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » landvorm
landvorm [boodskap #150196] So., 09 November 2025 17:47
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24354
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
landvorm
Afbreking: land•vorm
Samestelling: land + vorm


Selfstandige naamwoord: landvorm
Meervoud: landvorme, landvorms

Betekenis:
• 'n Formasie op die aardoppervlak wat deur geologiese prosesse ontstaan het.

Gebruik:
• Berge, koppies, valleie, vlaktes, riviere en kuslyne is landvorme.

Vertaling:
Engels: land form
Nederlands: landvorm

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: Maleier
Volgende onderwerp: tong-in-die-kies
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di. Jan. 27 09:28:39 UTC 2026