| trigonometrie [boodskap #150173] |
Sa., 08 November 2025 07:34 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24357 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
trigonometrie
Afbreking: tri•go•no•me•trie
Selfstandige naamwoord: trigonometrie
Meervoud: –
Betekenis:
• 'n Tak van wiskunde wat handel oor die verhoudings tussen die hoeke en sye van driehoeke.
Gebruik:
• In trigonometrie gebruik ons funksies soos Sin, Cos en Tan om die verhoudings tussen die sye en hoeke van 'n driehoek te beskryf.
Sinoniem:
• driehoeksmeting
Afgelei:
• trigonometries
Afkorting:
• trig.
Vertaling:
Engels: trigonometry
Nederlands: trigonometrie
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|