Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » naskools
naskools [boodskap #150111] So., 02 November 2025 19:27
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24240
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
naskools
Afbreking: na•skools
Samestelling: na + skool + -s


Byvoeglike naamwoord: naskools
Attributief: naskoolse

Betekenis:
• In die namiddag na skoolure.
• In die jare nadat skool voltooi is.

Gebruik:
Naskoolse klasse is beskikbaar vir leerders wat met wiskunde sukkel.
Naskools het hy aan die Universiteit van Suid-Afrika gestudeer.

Vertaling:
Engels: after-school
Nederlands: naschools

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: mobiliserend
Volgende onderwerp: boontjieplant
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma. Des. 29 22:08:47 UTC 2025