Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » asimptoot
asimptoot [boodskap #150098] Sa., 01 November 2025 12:08
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24254
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Die asimptoot van die grafiek y=1/x.
Die asimptoot van die grafiek y=1/x.
asimptoot
Afbreking: a•simp•toot


Selfstandige naamwoord: asimptoot
Meervoud: asimptote

Betekenis:
• 'n Reguit lyn wat al nader aan 'n kromme beweeg, maar dit nooit raak of sny nie.

Gebruik:
• Die grafiek van y=1/x het 'n vertikale asimptoot by x=0.

Sinoniem:
• amperraaklyn

Afgelei:
• asimptoties

Vertaling:
Engels: asymptote
Nederlands: asymptoot

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: tangens
Volgende onderwerp: kromme
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma. Jan. 05 05:04:52 UTC 2026