Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kosinus
kosinus [boodskap #150096] Sa., 01 November 2025 11:44
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24241
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
kosinus
Afbreking: ko•si•nus
Samestelling: ko- + sinus


Selfstandige naamwoord: kosinus
Meervoud: kosinusse

Betekenis:
• (trigonometrie) Die verhouding tussen die aanliggende sy en die skuinssy van 'n reghoekige driehoek.
• Golf wat met 'n kosinus-funksie beskryf kan word.

Gebruik:
• In 'n reghoekige driehoek is die kosinus van hoek θ gelyk aan θ = aangrensende ÷ skuinsy.

Afgelei:
• kosinusreël

Afkorting:
• cos

Verwant:
• trigonometrie

Vertaling:
Engels: cosine
Nederlands: cosinus

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: onbeboud
Volgende onderwerp: tangens
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo. Des. 31 20:01:09 UTC 2025