Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » onbeboud
onbeboud [boodskap #150095] Sa., 01 November 2025 11:25
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24206
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
onbeboud
Afbreking: on•be•boud
Samestelling: on- + beboud


Byvoeglike naamwoord: onbebou, onbeboud
Attributief: onbeboude

Betekenis:
• Wat nie bebou is nie. Sonder geboue of landerye.

Gebruik:
• Die gebied is woes en onbeboud.

Sinoniem:
• braak
• leeg
• onbewerk
• vakant

Antoniem:
• beboud

Vertaling:
Engels: not built upon; uncultivated
Nederlands: onbebouwd

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: bebou
Volgende onderwerp: kosinus
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr. Des. 26 17:21:29 UTC 2025