| koolstofvoetspoor [boodskap #150085] |
Vr., 31 Oktober 2025 13:29 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24212 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
koolstofvoetspoor
Afbreking: kool•stof•voet•spoor
Samestelling: koolstof + voetspoor
Selfstandige naamwoord: koolstofvoetspoor
Meervoud: –
Betekenis:
• Die hoeveelheid koolstofdioksied (CO2) en ander kweekhuisgasse wat 'n individu, organisasie, produk of aktiwiteit in die atmosfeer vrystel.
Gebruik:
• Om jou koolstofvoetspoor te verminder, kan jy minder motor ry, herwin, en energie uit hernubare bronne gebruik.
Sinoniem:
• CO2-voetspoor
Vertaling:
Engels: carbon footprint
Nederlands: koolstofvoetafdruk
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|