| sluimer [boodskap #150082] |
Vr., 31 Oktober 2025 06:35 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24241 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
sluimer
Afbreking: slui•mer
Werkwoord: sluimer
Verlede tyd: het gesluimer
Teenwoordige deelwoord: sluimerend, sluimerende
Verlede deelwoord: gesluimerde
Betekenis:
• Om liggies te slaap.
• (figuurlik) Om latent teenwoordig te wees.
Gebruik:
• Kyk, die Bewaarder van Israel sluimer of slaap nie. [Psalms 121:3]
• Die vulkaan het eeue lank gesluimer.
Sinoniem:
• dommel
• dut
• rus
• slaap
• soes
Hiponiem:
• insluimer
Afgelei:
• sluimeraar
• sluimerig
• sluimering
Vertaling:
Engels: to slumber, doze, drowse
Nederlands: sluimeren
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|