Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » invreting
invreting [boodskap #150072] Do., 30 Oktober 2025 12:02
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24182
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
invreting
Afbreking: in•vre•ting
Samestelling: invreet + -ing


Selfstandige naamwoord: invreting
Meervoud: invretinge, invretings

Betekenis:
• Die handeling of resultaat van invreet (om na die binnekant te vreet).

Gebruik:
• Die druppende water veroorsaak invreting van die rots.

Sinoniem:
• erosie
• inbyting
• inslyting
• korrosie
• uitkalwing
• uitskuring
• uitspoeling
• verroesting
• verwering
• wegvreting

Vertaling:
Engels: wearing-in, pitting, corrosion, erotion
Nederlands: invreting

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: omgewe
Volgende onderwerp: stadsbeplanning
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo. Des. 24 23:37:43 UTC 2025