| afskep [boodskap #150069] |
Do., 30 Oktober 2025 09:25 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24177 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
afskep
Afbreking: af•skep
Samestelling: af + skep
Werkwoord: skep af, afskep
Verlede tyd: het afgeskep
Verlede deelwoord: afgeskepte
Betekenis:
• Om deur te skep van die bokant te verwyder.
Gebruik:
• Sy skep die room van die melk af.
• Hy het die gouderts in 'n smeltkroes gesmelt en die onsuiwerhede wat bo dryf afgeskep.
Sinoniem:
• afneem
• afvat
Vertaling:
Engels: to skim, scoop off
Nederlands: afscheppen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|