| verwonding [boodskap #150068] |
Do., 30 Oktober 2025 09:06 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24178 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
verwonding
Afbreking: ver•wonvding
Samestelling: verwond + -ing
Selfstandige naamwoord: verwonding
Meervoud: verwondinge, verwondings
Betekenis:
• Die handeling of resultaat van verwond. 'n Besering aan die liggaam of gees.
Gebruik:
• Die soldaat het aan sy verwondings gesterf.
Sinoniem:
• besering
• kwesplek
• letsel
• seerplek
• trauma
• wond
Vertaling:
Engels: wound, injury
Nederlands: verwonding
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|