Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » bysiendheid
bysiendheid [boodskap #150067] Do., 30 Oktober 2025 08:55
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24176
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
bysiendheid
Afbreking: by•siend•heid
Samestelling: bysiende + -heid


Selfstandige naamwoord: bysiendheid
Meervoud: bysiendhede

Betekenis:
• Die toestand of mate van bysiende wees, meestal die gevolg van 'n oogbal wat te lank of 'n lens wat te rond is.

Gebruik:
• Met bysiendheid word die ligstrale voor die retina tot 'n brandpunt gebring, wat 'n onduidelike, wasige beeld vorm.

Sinoniem:
• miopie

Antoniem:
• versiendheid

Hiponiem:
• ouderdomsbysiendheid

Vertaling:
Engels: near‐sightedness, short‐sightedness, myopia, myopic
Nederlands: bijziendheid

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: musieknoot
Volgende onderwerp: verwonding
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo. Des. 24 09:12:56 UTC 2025