| seksposisie [boodskap #150060] |
Wo., 29 Oktober 2025 17:40 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24168 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
seksposisie
Afbreking: seks•po•si•sie
Samestelling: seks + posisie
Selfstandige naamwoord: seksposisie
Meervoud: seksposisies
Betekenis:
• Die fisiese posisies wat tydens seksuele omgang ingeneem word.
Gebruik:
• Sy kyk verstom na die boek se eksplisiete illustrasies van die verskillende seksposisies.
Hiponiem:
• sendelingposisie
Vertaling:
Engels: sex position
Nederlands: sekspositie
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|