| ooginfeksie [boodskap #150044] |
Di., 28 Oktober 2025 18:36 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24160 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
ooginfeksie
Afbreking: oog•in•fek•sie
Samestelling: oog + infeksie
Selfstandige naamwoord: ooginfeksie
Meervoud: ooginfeksies
Betekenis:
• 'n Infeksie van die oog.
Gebruik:
• Druipoog is 'n soort ooginfeksie.
Sinoniem:
• oogbesmetting
• oogontsteking
Vertaling:
Engels: eye infection
Nederlands: ooginfectie
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|