| viswater [boodskap #150040] |
Ma., 27 Oktober 2025 18:12 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24241 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
viswater
Afbreking: vis•wavter
Samestelling: vis + water
Selfstandige naamwoord: viswater
Meervoud: viswaters
Betekenis:
• Water waarin visse voorkom of waarin 'n mens kan visvang.
Gebruik:
• Die hengelaars is al vroegoggend na die viswaters toe.
Vertaling:
Engels: fishing grounds, piscary
Nederlands: viswater
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|