| antropoloog [boodskap #150026] |
So., 26 Oktober 2025 10:42 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24182 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
antropoloog
Afbreking: an•tro•po•loog
Selfstandige naamwoord: antropoloog
Meervoud: antropoloë
Betekenis:
• 'n Kenner op die gebied van antropologie. Persoon wat die mens, sy kultuur, samelewing, gebruike en geskiedenis bestudeer.
Gebruik:
• Die antropoloog doen navorsing en dokumenteer die inheemse stamme se tradisies.
Sinoniem:
• menskundige
• volkekundige
Verwant:
• antropologie
• antropologies
Vertaling:
Engels: anthropologist
Nederlands: antropoloog
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|