Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » outobiografies
outobiografies [boodskap #150008] Sa., 25 Oktober 2025 15:53
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24160
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
outobiografies
Afbreking: ou•to•bi•o•gra•fies
Samestelling: outobiografie + -s


Byvoeglike naamwoord: outobiografies
Attributief: outobiografiese

Betekenis:
• Met betrekking tot 'n outobiografie ('n beskrywing van die skrywer se eie lewe en ervarings).

Gebruik:
• Die film is gedeeltelik outobiografies, want dit weerspieël die regisseur se eie lewenservarings.

Hiponiem:
• semioutobiografies

Vertaling:
Engels: autobiographical
Nederlands: autobiografisch

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: musiekspeler
Volgende onderwerp: keëldraend
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma. Des. 22 06:20:15 UTC 2025