Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » toeklap
toeklap [boodskap #149968] Di., 21 Oktober 2025 12:15
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24241
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
toeklap
Afbreking: toe•klap
Samestelling: toe + klap


Werkwoord: klap toe, toeklap
Verlede tyd: het toegeklap
Teenwoordige deelwoord: toeklappend, toeklappende
Verlede deelwoord: toegeklapte

Betekenis:
• Om iets met 'n klap toe te maak.

Gebruik:
• Sy klap die motor se deur toe.
• Hy het die toilet se deksel toegeklap.

Sinoniem:
• toeslaan
• toesmyt
• toeswaai
• toewaai

Antoniem:
• oopklap

Vertaling:
Engels: to slam shut, bang shut, swing shut
Nederlands: dichtklappen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: skaakstuk
Volgende onderwerp: ontsmetmiddel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa. Jan. 03 17:32:35 UTC 2026