Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » 1ste Generasie Biologiese wapens nou beskikbaar
1ste Generasie Biologiese wapens nou beskikbaar [boodskap #20203] So, 24 Januarie 1999 00:00 na volgende boodskap
Jan Bom  is tans af-lyn  Jan Bom
Boodskappe: 7
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Junior Lid
Bom hierso.

Jammer ek was bietjie afwesig, maar die skoolmeisies het my besig gehou.

"Jan se Bomkatologus" is amper gereed vir publikasie.

1ste Generasie biologiese wapens is nou ook beskikbaar.
Hulle is Y2K-versoenbaar, meer kompak as tradisionele WederkomsWapens, en
die lekprobleem met NASA se O-seëls is so te sê opgelos (ekstra buisies
Bostik beskikbaar van www.bombybehore.com of jou naaste CNA).

Hier volg solank 'n smaak-prikker:

!KHVMVA!v1.00beta
(Katalogus#663) "Kyk Hoe Vrot My Voete Af"
Van die punte van jou ledemate vrot jou liggaam so stelselmatig weg.
Eindelik bly net jou kop oor, en dan lê jy maar en kyk. Vandaar die naam.
R4,800,000,000. Geen posorders.

!AJLU!v1.00beta
(Katalogus#664) "Asem Jou Longe Uit"
Soos dit sê. Baie snaaks as jy jou proef eers heliumbalonne laat inasem.
R4,200,000,000.

!HUH!v1.00alpha
(Katalogus#665) "Hallusinasies Uit Hades"
Nog steeds in alpha ontwikkelings-fase na onkonklusiewe toetsresultate
uit die Barend Strydomplein-insident. (Die ontwikkelaars vermoed dat daar
regtig "Duisende Swart Siele" om hom was.)
R843,000,000 voetstoots. Geen waarborg.

Kliëntediens vir trotse Bomjaart kernwapen-eienaars sal binnekort gereed
wees op www.bomjaart.com

Nasionale Christen-groete
Jou naaste bomhandelaar
Jan Bom
Direkteur: Jan se Bomjaart (Pty) Ltd.
jan.bom@bomskok.kom
Re: 1ste Generasie Biologiese wapens nou beskikbaar [boodskap #20268 is 'n antwoord op boodskap #20203] Ma, 25 Januarie 1999 00:00 Na vorige boodskap
sk...  is tans af-lyn  sk...
Boodskappe: 2
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Junior Lid
Bom,

Jan Bom wrote:

> Bom hierso.
>
> Jammer ek was bietjie afwesig, maar die skoolmeisies het my besig gehou.
>
> "Jan se Bomkatologus" is amper gereed vir publikasie.
>
> 1ste Generasie biologiese wapens is nou ook beskikbaar.
>

Ek vertrou dat jy die probleme met die vorige wapens uitgesorteer het.
Ons was glad nie gelukkig dat die MJEV-3 (My Jissus Ek Vrek) op F.W. De
Klerk gefaal het nie. Jy moet in die vervolg asseblief vervaldatums op
wapens wat met antimoonchloried toegerus is aanbring. Dit was glad nie
snaaks toe die man slegs sy laaste bietjie hare verloor het nie. Ons
leier was verneder deur die oneffektiewiteit van die aanslag.

Ons oorweeg dit weereens om soos verlede jaar 'n voorraad van jou
nuutste wapentuig te bestel. Sal ons weereens vir 'n massa afslag in
aanmerking kom?

Ons stel veral belang in:

* Wapentuig om die water toevoer van swart lokasies te vergiftig
* Items wat Moslems verhoed om handoeke om hul koppe te draai

Baie dankie. Ons sien uit na jou samewerking.

Groete

Skok van Schalkwyk
DEPT WAPENTUIG AANKOPE
YSTERGARDE
Ventersdorp

PS - Die Organisasie het my gevra om jou te nooi na 'n seminaar oor die
uitwissing van bedreigings. Ek het voorgestel dat ons die
!KHVMVA!v1.00beta in Thabo Mbeki se K Y Jellie plaas. Hulle voel
ons moet wag totdat die Beta toetsing hiervan afgehandel is. Persoonlik
sien ek nie kans vir 'n moffie President nie, maar nou ja...
Vorige onderwerp: HIP-HOP
Volgende onderwerp: DANKIE
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Nov 27 02:08:38 MGT 2024