Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » rooksein
rooksein [boodskap #149953] Ma., 20 Oktober 2025 15:21
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24182
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Indiane stuur 'n rooksein.
Indiane stuur 'n rooksein.
rooksein
Afbreking: rook•sein
Samestelling: rook + sein


Selfstandige naamwoord: rooksein
Meervoud: rookseine

Betekenis:
• 'n Sein wat deur middel van rook gestuur word, veral om 'n boodskap oor lang afstande oor te dra.

Gebruik:
• 'n Rooksein vanaf een van die wagposte was die eerste teken van die naderende oormag.

Vertaling:
Engels: smoke signal
Nederlands: rooksignaal

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: televisietoestel
Volgende onderwerp: veelvlak
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do. Des. 25 08:14:23 UTC 2025