| linkersy [boodskap #149941] |
So., 19 Oktober 2025 08:18 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24175 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
linkersy
Afbreking: reg•ter•sy
Samestelling: regter + sy
Selfstandige naamwoord: linkersy
Meervoud: linkersye
Verkleinwoord: linkersytjie
Meervoud van verkleining: linkersytjie
Betekenis:
• Die sy (kant) aan die linkerkant.
Gebruik:
• Sy kry 'n steekpyn in haar linkersy.
Antoniem:
• regtersy
Vertaling:
Engels: left-side
Nederlands: linkerzij, linkerzijde
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|